Duitse maatskappy weier glo om Zim-note te druk

‘n Duitse maatskappy, Giesecke and Devrient, het ‘n versoek van Zimbabwe van die hand gewys om die nuwe geld vir die tesourie te druk wat tans met enorme kontantvloeiprobleme worstel.

John Mangudya, president van Zimbabwe se reserwebank, het na bewering … Lees verder

Valke oorhandig Gordhan-dossier aan NGV

Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat ‘n dossier van die Valke ontvang is oor Pravin Gordhan, minister van finansies, se moontlike vervolging.

Die saak teen Gordhan is dus in die hande van adv. Shaun Abrahams, die nasionale vervolgingshoof, nadat die … Lees verder

Petrolprysskok vir Oktober verwag

randelasDie verswakkende rand en die stygende olieprys het gelei tot baie bespiegelings dat die Suid-Afrikaanse motoris ‘n massiewe brandstofprysstyging in die gesig staar. Die ekonoom Mike Schüssler sê die toename in September sal ‘n paar sent wees, Lees verder

Rand verloor 17% van sy waarde

randnoteDie Suid-Afrikaanse geldeenheid word tans geteister deur die ekonomie se afhanklikheid van swak Europese markte, blootstelling aan verlangsamende ontluikende markte, plaaslike onrus en strenger VS- monetêre beleid.

Die Amerikaanse Federale Reserwe het op 22 Mei aangekondig dat hy uiteindelik sy … Lees verder