Kopkrap oor ‘Totiusgedig’ op grafsteen

Tommy Tiger Dickson.

Vir 41 jaar lank was sy grafsteen vergete en ongesteurd in die Sterkfontein Begraafplaas.

En só sou dit seker vir jare gebly het – tot die nuuskierigheid oor wat die eintlike betekenis van die skrif op die … Lees verder

saturnusfees

saturnusfees

kom skink nou nog ‘n dop in ons dopperland
waar elkeen met ‘n teleskoop toegerus
die sterre en planete beskou in die wete gesus:
lê die hemelse orde nie voor die hand?

dog op aarde op die romeinse vakansiedag… Lees verder

Vuis

{jathumbnail off}

ons stede rafel uit langs die nate
die verkeersligte is weer buite werking,
terwyl hoofstrate uitval
in gate

bloed vlek die grond van plase
waar mielies en koring moet groei
daar is graffiti teen tuynhuys se mure
en … Lees verder