Gedenkdiens vir Germanwings-slagoffers in Köln

‘n Gedenkdiens vir die slagoffers van verlede maand se Germanwings-vliegtuigongeluk in die Alpe, sal vandag by Köln-katedraal gehou word.

Daar word sowat 1 500 mense by die diens verwag, insluitende families van die slagoffers, sowel as die Duitse Kanselier, Angela … Lees verder

Christo Landman se gedenkdiens Donderdag by NG Kerk Lynnwood

Die gedenkdiens van dr. Christo Landman, die Praag-rubriekskrywer en gewese diplomaat, vind eerskomende Donderdag om 14:30 by die NG Kerk Lynnwood, plaas. Die adres is Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria. Aanwysings en ‘n kaart verskyn op die kerk se webblad hierLees verder