ANC gevra om in te gryp nadat mediese studente in Kuba bid

Die Kubaanse ambassade in Suid-Afrika het sy kommer aan die regering in Pretoria oorgedra oor Suid-Afrikaners wat hulself tot geloof wend.

Kuba het onder kommunisme alle geloofsuitinge ter wille van Marxisme soos in die Sowjet-Unie, verbied. Die Castro-broers, harde Marxiste … Lees verder

Selfs ‘n skietgebedjie help vir selfbeheersing

gebedDie jongste studie deur die Duitse sielkundiges by Saarland Universiteit en die Universiteit van Mannheim, het bevind dat gebed mense help met selfbeheersing.

‘n Skietgebedjie kan die selfbeheersingsuitputtingseffek omkeer, het die span bevind. Die bevindinge is in die Journal of Lees verder