‘n Knuppel in die gay hoenderhok

Na aanleiding van die Amerikaanse hooggeregshof se uitspraak dat gay-huwelike nie teen die Grondwetlike bepalinge van die Verenigde State indruis nie, sien ons wêreldwyd ‘n oplewing van pro-gay vreugevieringe en aktiviste wat mekaar op die skouer klop oor hul oorwinning. … Lees verder

Ierland stem oorweldigend vir gay huwelike

Ierland het in ‘n geskiedkundige referendum oorweldigend ten gunste van die wettiging van huwelike tussen dieselfde geslag gestem.

Meer as 62 persent van die stemme was ten gunste van die wysiging van die land se grondwet om homoseksuele paartjies toe … Lees verder

Gay huwelike: Anti-Westerse verskynsel wat geen gemeenskap dien

‘n Onderwerp waarvan die meeste van ons hier seker nie eers wil hoor nie, is dié van “huwelike” tussen persone van dieselfde geslag, oftewel homoseksuele wat in die eg verbind word. Tog mag daar diegene wees wat dit interessant sal … Lees verder