Disney omhels LGBT + aktivisme

Disney het ‘n bedreiging vir kinders geword ná die produksiemaatskappy vandeesweek hul eerste ooit gay soen uitgesaai het.

In ‘n episode van Star wat uitgesaai word op kanaal Disney, kan ‘n gay paartjie gesien word wat soen vir die eerste … Lees verder

JH du Toit: Milo-manie

Hoewel nuusmedia in SA sover grootliks die meteoriese opgang van die regse aktivis Milo Yiannopoulus geïgnoreer het, het hierdie fenomeen nou sulke afmetings aangeneem dat dit nie meer onder die mat gevee kan word nie. Milo is tegnologieredakteur by Breitbart.com … Lees verder

SGS Mathew Smorenburg lei heksejag teen US-studente

Die Namibiese student en haar vriendin wat geskors is omdat hulle hulself pers geverf het, se regsverteenwoordiger sê hy het in 25 jaar in die praktyk het nog nie so ‘n “flagrante vertrapping van ‘n student se regte deur sy … Lees verder

Gay vlugteling laat vaar hofgeding in Namibië

Die Ugandese man wat vlugtelingstatus­ in Namibië gesoek het omdat hy homoseksueel­ is en mense van dié ‘minderheidsgroep’ in Uganda vervolg word, het nou in Kanada aansoek om asiel gedoen.

Kris Kelly (21) het verlede jaar daarin geslaag om ’n … Lees verder

Asimmetriese diskriminasie

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die libgestremdes in die VSA is opnuut erg beswaard oor voorgestelde wetgewing in die Amerikaanse deelstaat, Arizona. Libgestremdes het maar nou eenmaal hierdie gewoonte om hulself intens … Lees verder

Sotsji en Poetin se stryd teen die internasionale moffia

Toneel tydens die openingseremonie van die Sotsji-winterspele
Toneel tydens die openingseremonie van die Sotsji-winterspele

deur Joseph Secrève

So sien ons weer met die opening van die Olimpiese Winterspele hoe Rusland nouliks ’n stap in enige rigting kan waag sonder om op een of ander manier belaster te … Lees verder

Unilever onttrek ‘homofobiese’ advertensie

eudyUnilever het Dinsdag gesê hulle het ‘n advertensie vir ‘n gewilde margarienhandelsmerk in Suid-Afrika onttrek nadat dit veroordeel is as homofobies.

Die advertensie vir Floramargarien, wat is beskou word ryk in Omega-3 vetsure enLees verder

Kerk vertoon gay pornografie

‘n Pastoor wat Oeganda se anti-gay veldtog wil uitbrei, het gay pornografie in ‘n stampvol kerk in Kampala gewys in ‘n poging om nog ondersteuners te werf.

Sowat 300 ondersteuners het in die kerk bymekaar gekom nadat hul groot beplande … Lees verder