‘n DA-LP, die party wat die meeste Afrikaners ondersteun, het gister in die parlement gejuig oor Tsafendas se sluipmoord op Verwoerd. Gavin Davis, LP, het nie ver van die plek waar dr. Hendrik Verwoerd doodgesteek is nie, gesê: “In dié … Lees verder
Etiket: Gavin Davis
DA onthuts dat SAIR hul eie ANC-veldtog kan kelder
Die DA is onthuts dat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge nie die party se oppergesag wil aanvaar nie.
SAIR ondersteun die “Ken jou ANC”-veldtog, in weerwil van die DA se verwoede teenkanting.
Die DA, wat ’n baie lang verhouding met … Lees verder