Gautrein-tegnici werk deurnag na ongeluk in Pretoria

Tegnici het deurnag gewerk om Gautreinverkeer te herstel, nadat ‘n wegholvragmotor Saterdag in Pretoria deur ‘n keermuur gebars het.

‘n Trein kon net betyds voor die aankomende vragmotor rem en sodoende ‘n groter tragedie verhoed. ‘n Stuk betonheining is ook … Lees verder

Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene

‘n Voormalige swart werker van die Gautrein se bestuursagentskap is op ‘n reeks aanklagte, insluitend bedrog, in hegtenis geneem, het RSG berig.

Die woordvoerder van die Valke, Paul Ramaloko sê hulle het die 30-jarige man by sy huis in Ga-Rankuwa, … Lees verder

Jongste rassevoorval by UP skok studente

Die Universiteit van Pretoria (UP) het bevestig dat hy ondersoek instel na ‘n beweerde rassevoorval waar swartes wit studente gedreig het.

‘n Woordvoerder van die universiteit, Nicolize Mulder het gesê die beweerde voorval is Maandag onder UP se aandag gebring … Lees verder

Gautrein-busbestuurders staak

gautrain+busDie busbestuurders wat die toevoerbusse vir die Gautrein beheer, het so pas ‘n onbeskermde staking in Johannesburg geloods, volgens Bombela, die Gautrein se bestuursmaatskappy wat vanoggend ‘n verklaring uitgereik het.

“Ek het nog nie enige besonderhede oor waarom die staking … Lees verder

Gau-gau by jou bestemming

gaugauMet die ontploffing in Gautreinpassasiers, het die Gautengse LUR vir Vervoer, Ismael Vadi aangekondig dat wysigings ingestel sal word.

Dié veranderinge vir die Gautrein sal die druk op die verhoogde getal passasiers verlig, het Vadi gesê.

Busroetes wat aan die … Lees verder

Gautrein kan baat by e-tol

gautreinDie Gautengse regering moet R700 miljoen aan die Gautrein se operateurs oorbetaal. Die Gautrein-bestuursagentskap (GMA) verwag egter ’n toename van sowat 10% – sowat 5 000 passasiers – wanneer die e-tolstelsel ingestel word.

Die GMA beplan voorts om die bestaande … Lees verder

Wit gesin gaan bly maand lank in Mamelodi

Max du Preez en vele liberale meningsvormers het mense al aangemoedig om dit te gaan doen, hoewel hulle nooit self tot die stap oorgaan om in ‘n ‘kasi” (swart sleng vir ‘n lokasie) te gaan bly nie. ‘n Welaf gesin … Lees verder