Bomdreigement derde teen Sanral

anthrax‘n Bomdreigement is Sondag ontvang by die Suid-Afrika Nasionale Padagentskap Beperk ( Sanral ) se hoofkantoor in Samrand, naby Midrand.

Dit is die derde dreigement teen Sanral. Die dreigemente spruit vermoedelik voort uit ontevredenheid met die Gautengse e-tolstelsel.

Wetstoepassers sal … Lees verder

Poskantoor sal e-tol ‘met gemak’ hanteer

posbodeDie Suid-Afrikaanse Poskantoor sê hy sal met gemak die rekeninge van die Gautengse e-tolstelsel kan hanteer.

Die hoof van die Suid-Afrikaanse Poskantoor se e-diens, Newyear Ntuli sê al ontvang die poskantoor een miljoen e-tol rekeninge ‘n dag sal die stelsel … Lees verder

Outa verloor tol-appèl

etollDie Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa, het sy teleurstelling uitgespreek met die uitspraak in die Bloemfonteinse Appèlhof waar sy laaste poging om die Gautengse e-tolstelsel te keer, van die hand gewys is.

Outa sê hy gaan die uitspraak bestudeer en … Lees verder