Regseise van R3,7 miljard teen Gauteng gesondheid

casualtyRegseise van tot R3,7 miljard is teen die Gautengse departement van gesondheid ingedien, het die die DA Sondag gesê.

Dít is die bedrag wat die provinsie se komitee oor openbare rekening verlede week gegee het, het Jack Bloom, DA-koukusleier in … Lees verder

Liggaamsdele glo by Johannesburg-hospitaal verkoop

joburghospitalBewerings van liggame wat by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg verkoop word, word ondersoek.

‘n Woordvoerder van die Gautengse Departement van Gesondheid, Hope Papo, sê hulle beskou die bewerings in ‘n ernstige lig.

Die ondersoek volg na bewerings … Lees verder

Blanke sterftes in staatshospitale is ‘nóg ‘n volksmoord’

Mnr. Hank Janse van Vuuren is volgens sy familie gelos om in die Tambo-gedenkhospitaal aan die Oos-Rand in uiterste pyn met ‘n bloeiende maagseer te sterf.

Volgens sy suster, mev. Deirdré Ruthven, is hy “eers 17 ure ná hy opgeneem … Lees verder