Mandela-groep toegang tot Gasa geweier

Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van ‘n groep wat hulself die “Ouderlinge” noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is.

Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekraïne … Lees verder

Vier vas oor boikotveldtog teen Woolworths

Vier mense is in Claremont, Kaapstad by die Cavendish-winkelsentrum in hegtenis geneem omdat hulle as deel van ‘n boikotveldtog teen Woolworths betoog het.

Die veldtog teen Woolworths is weens hul voortgesette handel met Israel ná die oorlog in Gasa.

Lt.kol. … Lees verder

Israel se diplomatieke krisis verdiep

Verskeie diplomatieke krisisse het Woensdag saamgevloei om Israel se penarie te verdiep. ‘n Vergadering van die Geneefse Konvensie se ondertekenaars, ‘n beslissing van die EU se Hof van Justisie oor Hamas, ‘n EU-parlementsbesluit om Palestynse volkskap te erken, asook die … Lees verder

Die vark in die Woolworths-verhaal

‘n Varkkop in Woolworths het tot ‘n herrie gelei.

Die studenteliggaam, Cosas, het ‘n lid geskors wat verlede week ‘n varkkop in die Kosher-afdeling van die winkelketting gelaat het.

Die student het die varkkop in ‘n Woolworths-winkel in Kaapstad gesit … Lees verder

Skenkers dok op om Gasa te herbou

Internasionale skenkers van lande en organisasies het meer as $5 miljard beloof om die oorloggeteisterde Gasagebied te herbou, maar het Sondag gesê dit is die laaste keer dat hulle sal betaal en Israel en die Palestyne aangeraai om ‘n finale … Lees verder

ANC-Jeugliga wil Woolworths sluit

Die ANC-jeugliga wil verseker dat geen groente uit Israel op Suid-Afrikaners se borde beland nie.

Jeugliga-ondersteuners, in ANC T-hemde, het buite die Woolworths-hoofkantoor in Kaapstad Maandag betoog en geëis dat die kleinhandelonderneming bande met die Israeliese verskaffers beëindig.

Suid-Afrikaners moet … Lees verder

VSA al nader aan lugaanvalle op Sirië

Die Amerikaanse weermag sê vegvliegtuie van Egipte en die Verenigde Arabiese Emirate het ‘n reeks lugaanvalle op ISIS-groepe in Libië uitgevoer.

‘n Woordvoerder van die Pentagon, John Kirby, wou nie nadere besonderhede gee oor hoekom dié twee lande die aanvalle … Lees verder

Van die Oekraïene tot Gasa

Van die Oekraïne tot Gasa is daar geopolitieke risiko’s wat swaar weeg, met nog talle verwikkelinge daar buite wat nie die nuus haal nie.

Die Amerikaanse middeltermynverkiesings kan ‘n Republikeinse oorwinning in die Senaat en die Huis beteken wat die … Lees verder

AP-joernalis sterf in Gasa na ontploffing

Simone Camilli, ’n Italiaanse videojoernalis van Associated Press, is Woensdag saam met drie Palestynse van ‘n plofstofspan en nog twee mense in Beit Lahija in die Gasa-strook dood toe ’n Israelse granaat ontplof het, het mediese beamptes en die polisie … Lees verder

VN sal oorlogsmisdade in Gasa ondersoek

Die VN het drie kenners aangestel op ‘n internasionale kommissie van ondersoek na moontlike menseregteskendings en oorlogsmisdade in Gasa.

Dié stap volg nadat Israel van oorlogsmisdade teen die Palestyne beskuldig is. Die kommissie sal egter vergrype van albei kante ondersoek.… Lees verder

Spanning in Kaapstad laai op oor Gasa

Pro-Palestynse betogers in Kaapstad het die SAPD daarvan beskuldig dat hulle partydig optree en kant kies vir Israel. Twee stelle pro-Palestynse betogers is in hegtenis geneem Sondag om te verhoed dat hulle naby ‘n pro-Israel saamtrek kom.

Kaapstad se Joodse … Lees verder

Amerika draai geldkraan oop vir Afrika

Suid-Afrika sal vandag die kwessie van die Israelse-Palestynse konflik direk met die Amerikaanse regering ophaal. Kabinetsministers woon vandeesweek saam met President Jacob Zuma ‘n Amerika-Afrikaberaad in Washington by, het RSG berig.

Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane sê … Lees verder