Die ou aardbol van ons word by die dag ‘n gevaarliker plekkie om op te leef. Pas het pres. Trump die geleentheid van ‘n staatsbesoek aan die VSA deur die Poolse president, Andrzej Duda, gebruik om aan te kondig dat … Lees verder
Etiket: gas
Karel Combrinck: Maddie lui die klokkie
Êrens op Youtube is daar ‘n toneeltjie van ‘n man wat aan sy worshondjie Maddie, opdrag gee om ‘n klokkie te lui vir ‘n lekkertjie of ‘n koekie: Maddie the 10 Week old Dachshund learning to ring a service bell!… Lees verder
Eskom gebruik gas om ligte aan te hou
Die maatskappy Sunbird Energy wat in Australië genoteer is, het ooreengekom om gas aan Eskom te verskaf in ooreenstemming met die kragverskaffer se planne om eerder gas te gebruik om sy kragopwekkers aan te dryf as diesel.
Eskom moes die … Lees verder
Westerse media rig ultimatum aan Poetin
Rusland het Maandag gesê pres. Wladimir Poetin sal geen ultimatums rakende die Oekraïne duld nie.
Dié reaksie volg op Anglo-Amerikaanse mediaberigte dat Duitsland Poetin “tot môre tyd gegee het om tot ’n nuwe vredesplan in te stem, anders sal Rusland … Lees verder
SA se gasinfrastuktuur gebrekkig sê rolspelers
‘n Voorlegging aan die Parlementêre portefeuljekomitee oor Energie het getoon dat ‘n gebrek aan infrastruktuur die verskaffing van gas vir huishoudelike en nywerheidsgebruik kniehalter.
Rolspelers in die gassektor, insluitende SASOL, PetroSA, NERSA en die Departement van Energie het die Parlementêre … Lees verder
BNP Paribas betaal boete van $9 miljard
Brandstofpryse op voor vakansie
Vakansiegangers sal meer moet opdok vir brandstof hierdie skoolvakansie as die prys sal Woensdag met 17c per liter styg.
Die prys van diesel sal met 10c per liter styg, gas met 18c per kilogram en paraffien sal met 22c per … Lees verder
Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie

Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas … Lees verder