Pastoor moedig lidmate aan om petrol te drink

Van gras eet na petrol sluk.

In Maart het past. Lesego Daniel van die Rabboni Centre Ministries in Garankuwa, noord van Pretoria, opslae gemaak toe hy sê sy gemeente moet gras eet.

Nou het hy dit verder gevat en gesê … Lees verder

Medunsa-boikotters dreig studente met dood

Die minister vir Hoër Onderwys en die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommisie se hulp is ingeroep deur Afriforum Jeug nadat boikotters studente gedreig het.

Die organisasie voer aan dat studente wat nie aan die klasse-boikot by Medunsa in Garankuwa wil deelneem nie … Lees verder