Linkse Duitse kroeg verbied swartes ‘omdat hulle aggressief is en steel’

Die Kreuzweise, ‘n linkse kroeg in die Konrad-Adenauer-Allee in Augsburg, het al meermale probleme met ‘n groep gaste uit Afrika ervaar. Daarom het die kroeg nou besluit om alle swartes op die perseel te verbied.

Tatjana Dogan, die kroegeienares, is … Lees verder

Opposisie stook rewolusie na oproermaker in aanhouding sterf

Die leier van Gambië se sterkste opposisieparty is Saterdag ná ’n tweede ronde betogings in dié land in hegtenis geneem.

Die opposisie stook ‘n rewolusie in die land.

Lede van die opposisieparty eis antwoorde oor die dood van een van … Lees verder

Gambië nou ‘n Islamitiese staat

President Yahya Jammeh het verklaar dat Gambië ‘n “Islamitiese staat” geword het, maar Kersfees bly.

“President Yahya Jammeh se uitspraak of verklaring is ongrondwetlik, dit bevat geen grondwetlike basis nie en… dit is ‘n onwettige verklaring,” het Ousainou Darboe, die … Lees verder

Ahmadinejad in Gambië

Die Iranse president, Mahmoed Ahmadinejad, het gister in Gambië aangekom vir ‘n werksbesoek van 24 uur wat daarop gemik is om verhoudinge tussen die Islamitiese republiek en die Wes-Afrika-land uit te bou.

Ahmadinejad sou samesprekings met sy Gambiese eweknie, Yahya … Lees verder