Gaboen se opposisie soek steeds bloed

Ontevredenes in Afrika sowel as Europa het op ‘n internasionale ondersoek na beweerde “massa­moorde” deur soldate en lede van die polisiemag aangedring in Gaboen.

Hulle beweer dat gebeure gedurende die land se presidentsverkiesing wat naelskraap deur die dienende staatshoof, Ali … Lees verder

Gaboen se president lag beskuldigings van skynverkiesing af

Gaboen se pasverkose pres. Ali Bongo steur homself nie aan die betwiste verkiesingsuitslae nie, selfs nadat sy minister van justisie bedank het en die voormalige koloniale heerser, Frankryk, voorgestel het dat die stemme oorgetel word.

Die Franse eerste minister, Manuel … Lees verder

Geweld breek in Gaboen uit na Bongo wen

Gaboen se presidensiële wag het in die nag die opposisieparty se hoofkantoor aangeval. Minstens een persoon het omgekom en minstens 20 is beseer, het opposisiewoordvoerders gesê.

Dit volg na betogings teen die herverkiesing van die Sentraal-Afrika-land se president en waar … Lees verder

Gaboen se oliedinastie klou vir ‘n vale

Pres. Ali Bongo Ondimba van Gaboen het aangekondig dat hy vir ‘n tweede termyn verkiesbaar is.

Verkiesings vind later vanjaar plaas en Ondimba het beloof om “ongeregverdigde bevoordeeldes” in die klein Afrikaland te aan te vat.

Indien hy verkies word, … Lees verder

Die konserwatisme van Albert Schweitzer

Deesdae word ons plaaslik glad te dikwels gekonfronteer met allerhande ikone, kitsvaders en -moeders van die meerderheidsfaksie van die “nasie”; mense waarvan Europeesgesindes bitter min kennis dra en nog minder geneë voel om te vereer. In my jeug was Albert … Lees verder

Deesdae word ons plaaslik glad te dikwels gekonfronteer met allerhande ikone, kitsvaders en -moeders van die meerderheidsfaksie van die “nasie”; mense waarvan Europeesgesindes bitter min kennis dra en nog minder geneë voel om te vereer. In my jeug was Albert … Lees verder