Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Die verkiesing op 18 September vir Skotse onafhanklikheid oorheers die Verenigde Koninkryk na die deur-tot-deur veldtog aan beide kante verlede week nie meer ‘n dramatiese oorwinning vir die nasionalistiese leier Alex Salmond uitsluit nie.

Maak geen fout nie, die Britse … Lees verder

G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig

opoleWêreldleiers van die G7 wat president Wladimir Poetin van Rusland uitsluit, het Woensdagaand in Brussel vergader te midde van aanduidings dat die sogenaamde Westerse koalisie besig is om uitmekaar te val.

Die G8 wat oorspronklik Rusland ingesluit het, sou voorheen … Lees verder

Merkel: Rusland is steeds lid van die G8

Ná die ondertekening van ‘n ooreenkoms rakende die toetrede van die Krim tot Rusland, bly die Russiese Federasie nog ‘n lid van die G8, het die Duitse kanselier Angela Merkel Dinsdag gesê.

Duitsland, Italië en Frankryk het behoorlik geskarrel om … Lees verder

G-8 gee min

Dat veral sommige lande van die G-8 erg agter skedule is met miljarde dollar beloofde ontwikkelingshulp aan ontwikkelde lande is ‘n feit, maar daar is ook ‘n ander sy aan dié dollarmunt.

Die Europese Kommissie se voorwaardes vir ontwikkelingshulp maak … Lees verder