Orlando-skieter het veiligheidsklaring van G4S gehad

Die gewapende Moslem wat 50 gays in `n nagklub in Orlando in Florida doodgeskiet het, het so onlangs as 2013 sekerheidsklaring van sy werkgewer, die internasionale veiligheidsmaatskappy G4S ontvang.

Die 29-jarige Omar Mateen het twee keer veiligheidsklarings ontvang.

Die Amerikaanse … Lees verder

Jong ma ernstig deur G4S-wag aangerand

’n Ma van twee jong kinders moes weens angs gehospitaliseer­ word ná sy verlede week na bewering voor FNB se tak in Windhoek-Wes­ deur ’n sekuriteitswag van G4S aangerand is.

Me. Esté Swarts (35) het gister aan Republikein vertel sy … Lees verder

G4S neem weer beheer van Mangaung-gevangenis

Die Departement van Korrektiewe Dienste het die beheer van die Mangaung-gevangenis buite Bloemfontein weer aan die veiligheidsmaatskappy, G4S, oorhandig, het RSG berig.

Die departement het in Oktober verlede jaar die beheer van die privaat-beheerde gevangenis oorgeneem. Die kommissaris, Zach Modise, … Lees verder

G4S kry die trekpas by Mangaung

g4s2Verskeie werknemers, onder andere ‘n senior amptenaar van die departement van korrektiewe dienste, is Donderdagoggend by die Mangaung- Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein aangeval.

RSG berig die situasie by die tronk is steeds gespanne.

Die departement het gister die bestuur van … Lees verder