Noord-Korea treiter Japan met missieltoetse

Noord-Korea het tydens die afsluiting van die G20-beraad in China, drie middelafstand-missiele afgevuur, wat ongeveer 1 000 kilometer getrek en naby Japan geland het.

Dit word beskou as ’n magsvertoon wat met die ekonomiese spitsberaad saamval.

Noord-Korea het die afgelope … Lees verder

Obama dreig met kuberoorlog na China, Rusland skroewe aandraai by G20

By die G20-beraad in China het president Obama gedreig om ‘n kuberoorlog teen Rusland te loods en gesê: “Kyk, ons beweeg in ‘n nuwe era hier waar ‘n aantal lande ‘n groot kapasiteit het. En eerlik, ons het meer kapasiteit … Lees verder

SA plaas ebola op G20-beraad se agenda

Suid-Afrika het die bespreking oor die ebolakrisis in Wes-Afrika by die G20-leiersberaad in Brisbane, Australië versoek, het die minister van finansies, Nhlanhla Nene gesê.

“Ons is inderdaad bekommerd. Ons versoek het eintlik daartoe gelei dat sake wat verband hou met … Lees verder

Islamitiese sentrum deursoek voor G20-beraad in Brisbane

Die federale polisie van Australië het Woensdag ‘n klopjag op ‘n Islamitiese sentrum in Brisbane uitgevoer. Brisbane sal as die gasheerstad die G20-beraad huisves.

Owerhede wou nie kommentaar lewer oor waarom die klopjag uitgevoer is nie.

ABC het berig dat … Lees verder

Paniek heers na ja-stemmers in Skotland voortou neem

Die verkiesing op 18 September vir Skotse onafhanklikheid oorheers die Verenigde Koninkryk na die deur-tot-deur veldtog aan beide kante verlede week nie meer ‘n dramatiese oorwinning vir die nasionalistiese leier Alex Salmond uitsluit nie.

Maak geen fout nie, die Britse … Lees verder

G20 diep verdeel oor Sirië

Enrico Lette
Enrico Lette

Die staatshoofde van die wêreld se vernaamste ekonomieë, die G20, kon nie daarin slaag om hulle diepe verdeeldheid oor die konflik in Sirië te oorkom by samesprekings by die G20-beraad wat tans in St Petersburg in Rusland plaasvind … Lees verder