Theuns Eloff nuwe voorsitter van FW de Klerkstigting

Die vorige rektor van die Noordwes-Universiteit, dr. Theuns Eloff, is verkies tot voorsitter van die FW de Klerkstigting.

De Klerk het reeds in 2014 te kenne gegee dat hy nie langer as voorsitter wil aanbly nie. Hy sal egter steeds … Lees verder