Pik Botha: ‘ANC het ’94-ooreenkoms verbreek’

Regstellende aksie soos dit tans toegepas word, was nie deel van die bedoeling van die ooreenkoms wat iin 1994 spesifiek tussen die toentertydse regerende party, die NP, en die ANC bereik is nie. Só sê Pik Botha, die voormalige minister … Lees verder

Tim du Plessis en Anton van Niekerk se foutlose politieke argitektuur

agter_die_lessenaardeur Leon Lemmer

JH du Toit haal Tim du Plessis soos volg aan: “Anders as onder apartheid is die argitektuur van die huidige politieke bedeling nie defektief nie” (Praag 4 deser). Wat Du Plessis blykbaar hiermee sê, is … Lees verder

FW de Klerk: argitek van ons onreg – PRAAG-klassiek

Meer as ‘n dekade lank al predik De Klerk, Pik Botha en ander lede van die “oorgawekabinet” aan Afrikaners dat hulle onderdanig aan die ANC-bewind moet wees en dat ons oor ‘n “wonderlike grondwet” beskik. Trouens, daar is al meer Lees verder