Gustav Venter: Die derde bestaanskrisis en die volk

Alle volke is bestem om te verdwyn, sommige gouer as ander. Dit kan wees dat die Afrikaner een van die volgende volke is om in die vergetelheid weg te val, en as dit die geval is, sal dit wees weens … Lees verder

Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek

Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur … Lees verder

Dan Roodt: Verontengelsing: om aan die Afrikaner se Engelse probleem te ontkom

As ‘n mens na ons geskiedenis kyk, is dit helder dat Suid-Afrika sonder Engelse veel beter daaraan toe sou gewees het. Sonder liberale en/of kommunistiese Engelse wat konstant die swartes teen ons opsweep, sou ons en die diverse stamme rondom … Lees verder

Leon Lemmer: Die dodemars van die Afrikaner en Suid-Afrika?

Diegene wat daarin belangstel om te weet watter soort mens Nelson Mandela was, kan gerus FW de Klerk (gebore op 18 Maart 1936) se outobiografie, The last trek – A new beginning (London: Macmillan, 1998, xx, 412p) lees. Die boek … Lees verder

Leon Lemmer: Politieke oorverligtheid en ware verligtheid

In sy outobiografie skryf FW de Klerk: “The tensions within the [National] Party were reflected in a growing debate in the Afrikaans newspapers which strongly advocated reform and campaigned for a new approach. Already, during 1966, my brother, Dr Willem … Lees verder

Leon Lemmer: Die geskiedenis van ons ondergang

Twee jaar gelede is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 2015, 289p, R250; Amazon Kindle $23,75). In Junie vanjaar het Barnard se opvolgboek verskyn, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die Lees verder

Skoppensboer: Ons kort ‘n nuwe idee soos… apartheid

By die onlangse Jeugdagvieringe het president Jacob Zuma gesê dat die jeug “radikaal en revolusionêr moet dink”. As ‘n louwarm aanhanger van die president — by gebrek aan enige ander leierskap in ons land — het hierdie gedagte Skoppensboer nou … Lees verder

Leon Lemmer: John Kane-Berman-biografie vertoon liberale teenstrydighede

‘n Mens kan oor jou lewensloop skryf bv om self sin daarvan te probeer maak of omdat jy dink die inligting is die moeite werd om aan andere mee te deel. Soms is die teikengroep van die manuskrip slegs die … Lees verder

Leon Lemmer: Hoe die Nasionale Party-Broeders Afrikaans verloën het

In 2015 is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 289p) – ook beskikbaar in Engels. Pas is Barnard se opvolgboek gepubliseer, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Kaapstad: Tafelberg, … Lees verder

Leon Lemmer oor Helen Zille se outobiografie

Daar is al baie kritiek op sowel kommunisme as fascisme uitgespreek. Maar sulke ideologieë sou nie aanhang geniet het as daar nie ook voordele aan hulle verbonde was nie. Deesdae word slawerny, kolonialisme, imperialisme, rassesegregasie en apartheid wyd veroordeel, maar … Lees verder

Karel Combrinck: Ommer as ‘n brommer – die storie van Leon Wessels

“Elke keer wanneer ek De Klerk se 1990 toespraak lees, klop my hart van opwinding. ” So skryf Leon Wessels in sy boek Vereeniging; die onvoltooide vrede. En dan beskryf hy diegene wat die toespraak anders ervaar, as “brommers”.… Lees verder

Leon Lemmer: Die einde van die Afrikaner?

Daar is al boeke gepubliseer oor die einde van die wetenskap, die geskiedenis, die blanke ras, die Weste, die beskawing, die mensdom, lewe, die natuur, die planeet Aarde, ens. In die sintuiglike werklikheid is daar skynbaar niks wat blywend is … Lees verder

Leon Lemmer: Jaap Steyn se ‘Afrikanerjoernaal’

Teen die einde van verlede jaar het daar ‘n uitsonderlike publikasie verskyn, JC Steyn se Afrikanerjoernaal: ‘n Vervolgverhaal in 365 episodes (Pretoria: FAK, 2016, 414p, R297). Die boek is, soos in die geval van Steyn se vorige werk, Ons gaan Lees verder

FW de Klerk bring hulde aan Fidel Castro

Oudpresident FW de Klerk het vandeesweek hulde aan die afgestorwe Kubaanse leier, Fidel Castro, gebring. “Fidel het oor ‘n ongewone charisma beskik wat ‘n groot uitwerking op sy land en op die wêreldgeskiedenis gehad het. Ons in Suid-Afrika kan ook … Lees verder