Nicolas Sarkozy is pas ‘n vernederende nederlaag toegedien. Hy het tydens die afgelope plaaslike verkiesings in Frankryk die slegste uitslag vir sy party in meer as ‘n half-eeu behaal.
Die UMP kon net 36% van die stemme trek, terwyl die … Lees verder