Uiteindelik het die Front National van mevrou Marine Le Pen geen enkele streek in Frankryk kon inpalm nie: soos meningsopnames op die vooraand van die tweede rondte van die verkiesing voorspel het. Nietemin het die steun vir dié regse party … Lees verder
Sleutelwoord: Front National
Donkerblou golf oor Frankryk: Marine Le Pen behaal 42% in streeksverkiesing
Die woordspel rondom “vlootblou” wat gebruik word om Marine Le Pen, leidster van die Franse Front National aan kiesers te bemark, “Bleu Marine”, is toepaslik, want die blou golf het Sondag oor Frankryk gebreek met haar party wat in die … Lees verder
Karel Combrinck: Linkser val jy af
Ons lewe sedert die Tweede Wêreldoorlog in ‘n wêreld wat geheel en al in ‘n linksliberale rigting beweeg het, of liewer, gedwing is. Die meeste Westerse samelewings is so links dat as hulle net nog ‘n treetjie verder links gee, … Lees verder
Le Pen sien regdeur Amerikaanse oorlogsplanne
Die leier van Frankryk se opkomende Front National (FN), Marine Le Pen, het Brussel daarvan beskuldig dat hulle “Amerikaanse lakeie” is wat die EU-beleid in die Oekraïne betref.
Sy het Washington voorts beskuldig dat hulle probeer om ‘n “oorlog in … Lees verder
Aanval op Charlie Hebdo verdiep kloof tussen links en regs
Die skok in Frankryk na Woensdag se dodelike aanval is enorm. Dit is, na alles, die mees moorddadige aanval op Franse bodem sedert die tyd van die koloniale oorlog in Algerië meer as 50 jaar gelede.
Twee van die slagoffers … Lees verder
Die vyand se wiele
In ‘n vorige bydrae is melding gemaak van die rol van die Amerikanisme in die aanslag op die blanke ras en die Afrikaner spesifiek. Maar daar is nog ander belangrike redes wat natuurlik verband hou met die genoemde Amerikanisme. In … Lees verder
Europa teen die muur
deur Karel Combrinck
Min sou die lande van Europa weet dat toe hulle die Europese Unie gestig het of daartoe toegetree het, hulle begin het om hulself in ‘n hoek te verf. Vandag bestaan die Unie uit 27 lidlande met … Lees verder
Geskil tussen Marine Le Pen en haar pa oor anti-Joodse grappie
Marine Le Pen, die leidster van die Front National, wat sedert onlangs as Europa se mees suksesvolle regse party gesien word, het haar vader, Jean-Marie, in die openbaar gekritiseer oor ‘n opmerkinig wat hy Vrydagaand 6 Junie oor die Joodse … Lees verder
VSA wil Franse bank met $10 miljard beboet
Frankryk se beleërde Sosialistiese regering veg tevergeefs teen die Verenigde State se voorneme om die grootste Franse bank, BNP Paribas, met $10 miljard (meer as R100 miljard) te beboet omdat die bank Amerikaanse sanksiewetgewing teen Iran sou oortree het.
Daar … Lees verder
Sweedse Demokrate ontvang twee setels in Europarlement
Die Sweedse Demokrate, wat saam met die Franse Front National, die Vlaams Belang en ander partye deel van die regse groepering in die Europese Parlement gaan uitmaak, het twee setels in Straatsburg, waar die parlement geleë is, ontvang. Dié kleiner … Lees verder
Afrikaans: die grondslag vir ‘n nuwe politiek
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Vandag beantwoord die redakteur van Rapport, Waldimar Pelser, my vorige artikel in Rapport en hier op praag met ‘n pleidooi dat ons mekaar minder moet … Lees verder
Vryheid, gelykheid en nasionalisme
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Ek onthou die opskrif in ons geskiedenisboek toe ek op skool was in die ou Suid-Afrika: “Die Franse omwenteling.”
In daardie dae was Afrikaans suiwer en … Lees verder
Vryheidsfront Plus hou nie van Steve Hofmeyr
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Die Vryheidsfront Plus sorg nie eintlik vir vuurwerke by die stembus nie, want tydens die afgelope munisipale verkiesing het die party se steun van 0,83% tot … Lees verder