Leon Lemmer: Homoseksuele: Weerstand van die weerloses?

Deesdae word sekere neigings aan ons voorgehou asof dit wêreldwyd korrek sou wees. Die drie belangrikste polities byderwetse gebooie is dat jy bevoordeel moet word as jy nie-wit, vroulik en homoseksueel (insluitende talle variasies) is. Hierdie groepe het ‘n buitengewoon Lees verder

Kastrate in die Nuwe Suid-Afrika-koor

Farinelli, 'n beroemde kastraat uit die agtiende eeu (Skildery deur Carlo Broschi)
Farinelli, ‘n beroemde kastraat uit die agtiende eeu (Skildery deur Carlo Broschi)

deur Leon Lemmer

Kastrate het tot die einde van die 19de eeu dikwels in kore en as soliste opgetree. Hulle het hulle voorpubertydse stemtoon behou en kon note … Lees verder