Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder
Etiket: Frederick Fourie
Die Transformasie van Frederick Fourie
Arme professor Fourie.
Arme professor Fourie.
Nee, dit pas nie in nie.
Kom ons probeer: Arm’ professor Fourie.
Werk ook nie.
Wat ek probeer doen, is om “Arm’ professor Fourie” te neurie op die deuntjie van “Poor Professor Higgins” uit … Lees verder
Die Reitz-dubbelstandaard
Die betrokke studente het ’n kort film gemaak, in opdrag van die koshuis se seniors vir hulle kultuuraand. Hierdie aande is vol vermaak met opvoerings en films oor sake wat die studente raak. In hierdie selfde tyd het die rektor,
… Lees verderDie betrokke studente het ’n kort film gemaak, in opdrag van die koshuis se seniors vir hulle kultuuraand. Hierdie aande is vol vermaak met opvoerings en films oor sake wat die studente raak. In hierdie selfde tyd het die rektor,
… Lees verder