Noodtoestand in Baltimore na swart geweld

‘n Noodtoestand is afgekondig en ‘n weeklange aandklokreël is ingestel nadat swart geweld uitgebreek het in Baltimore in die Amerikaanse deelstaat, Maryland.

Die onrus het ontstaan na die begrafnis van Freddie Gray, ‘n swart Amerikaanse krimineel wat vroeër die maand … Lees verder