Stamhoof wat grond eis doodgeskiet

Opperstamhoof Victor Lekhuleni is Dinsdagaand in Mamelodi-Wes, naby Pretoria, doodgeskiet, het Netwerk24 berig.

Lekhuleni het vroeër vanjaar die reusegrondeis­ wat talle gebiede in Pretoria raak, by die grondeisekommissie­ ingedien.

Die eis raak sowat 400 erwe, nege plase en verskeie kerke, … Lees verder