Franse motors verloor hul glans

Ses uit die tien slegste motors is Frans. Eienaars kla oor onbetroubaarheid, goedkoop binneruime en skurende ratkaste.

Aan die onderpunt van die leer is die Renault Espace gevolg deur die Renault Laguna.

Sewe uit die top 10-motors is Japannees. Maar … Lees verder