Le Pen stormloop verwarde Macron in TV-debat

Marine Le Pen het met haar waarskynlike presidensiële teenstander, Emmanuel Macron, oor immigrasie, integrasie en die internasionale statuur van Frankryk gebots in ‘n TV-debat waaraan al vyf kandidate deelgeneem het.

Die voorspel tot die verkiesingsgeveg het vir drie en ‘n … Lees verder

Pateet Macron blameer ‘Russiese krakers’ vir sy probleme

Emmanuel Macron, soos verloorder Hillary Clinton, is blykbaar die jongste slagoffer van “Russiese krakers”. Hy is geteiken deur ‘n parallelle “Russiese kraak- en fopnuus-veldtog”, volgens sy digitale veldtog bestuurder.

Maar die tweetjies kon nie enige bewyse van sodanige bedrywighede gee … Lees verder

Hoekom doen Marine Le Pen so goed?

Gister het ‘n komitee van wetgewers in Brussel ‘n Franse regsversoek om die FN-leier van haar immuniteit te stroop oor twee gevalle van “laster” en “publikasie van gewelddadige beelde van die Islamitiese staat moorde” op Twitter oorweeg, het Bloomberg berig.… Lees verder

Frankryk se ‘verkiesing van onbekendes’ met Le Pen

Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. “Hierdie naweek was ‘n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,” sê Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander … Lees verder

Frankryk se ‘misdaad teen die mensdom’

Emmanuel Macron is vinnig besig om die nar van die Franse verkiesingsveldtog te word nadat hy kolonisasie ‘n “misdaad teen die mensdom” genoem het.

Tydens sy besoek aan Algerië aan die begin van die week, het Macron nie net te … Lees verder

Le Pen: ‘Ons gaan ‘n muur bou en Algerië gaan betaal!’

‘n Satiriese stuk wat voorstel dat Franse Front National persoonlikhede wat president Donald Trump se muur met Meksiko bewonder, besluit het om ‘n muur te bou op die “grens” met Algerië, word nou gerapporteer as ‘n feit.

Die fopnuusstorie, bedoel … Lees verder

Macron se kanse om Le Pen te klop is skraal

Volgens Eurointelligence, is die kanse van Emmanuel Macron om teen Marine Le Pen te wen, skraal. Macron is nog ‘n Soros oop-grenssurrogaat.

Ifop se meninsgpeiling toon Macron kan slegs 14 persent steun van werkers verwag, dieselfde as Jean-Luc Mélenchon, wat … Lees verder

Motors brand in Parys in anti-polisie onluste

Betogers in Parys, Frankryk, het weer motors aan die brand gesteek, in nog ‘n vertoning van openbare geweld in die voorstad van Bobigny.

Die brandstigting kom in die nasleep van ‘n beweerde aanranding deur ‘n polisiebeampte wat glo ‘n 22-jarige … Lees verder

Finansier halaal-belasting terrorisme?

Vingers wys min of meer na sekere Moslemlande as befondsers van jihadistiese terroriste in Sirië, Irak, en ander lande regoor die wêreld, maar baie verbruikers is onbewus daarvan dat die aankoop van produkte gesertifiseer as “Halaal” uiteindelik ook in die … Lees verder

Franse Kommunis verskyn as kloon voor sy aanhangers

Die Franse ver-linkse kandidaat Jean-Luc Melenchon het aan sy ondersteuners as ‘n hologram Sondag by ‘n byeenkoms naby Parys verskyn.

Die hol figuur van ‘n ver-linkse is ‘n tegnologiese eerste vir ‘n presidensiële veldtog in Frankryk.

Melenchon het in persoon … Lees verder

Franse kandidaat Valls voer glo sy veldtog met geld uit Togo

Kan die “manna” daartoe lei dat die voormalige Franse premier sy onttrekking uit die huidige wedloop vir die sleutels van die Élysée-paleis aankondig?

In ‘n verklaring tydens die drie-dag-staking deur onderwysers het die Werkersparty in Togo, Wes-Afrika, die president Faure … Lees verder

Frankryk se Macron omhels gebroke Engels, die globaliste se taal

Frankryk se Emmanuel Macron, ‘n presidensiële kandidaat, het die taal van Molière versaak vir gebroke Engels, die globaliste se taal.

Macron het ‘n konferensie oor die Europese Unie in sy pidgin English, nie Frans nie, toegespreek – ‘n rare … Lees verder

Franse maatskappye verkies wit Franse werknemers

Maatskappye in Frankryk word toenemend huiwerig om Arabiere aan te stel. ‘n Franse opname wat verlede Maandag vrygestel is, het aan die lig gebring dat 30 persent van groot besighede wit Franse kandidate verkies.

Tussen April en Julie verlede jaar, … Lees verder

Franse redakteur stuur meningsnavorsers in hul peetjie

‘n Franse redakteur het meningspeilings heeltemal uit sy koerant gesny nadat hulle versuim het om Brexit, en Trump se oorwinning te voorspel.

Die redakteur van een van die mees gewilde koerante in Frankryk se sê hy is van plan om … Lees verder