Aanvaller in Duitse fliekteater doodgeskiet

‘n Gemaskerde aanvaller is deur die Duitse polisie doodgeskiet nadat hy in ‘n rolprentteaterkompleks in die dorp Viernheim naby Frankfurt op mense losgebrand het.

Die gewapende man het ‘n springstofgordel en handgranaat langs hom gehad. Hy het “gebroke Duits” gepraat. … Lees verder