Suid-Koreane regoor die wêreld, waaronder in New York (sien foto), het gister hul onafhanklikheidsbeweging van ‘n eeu gelede gevier. ‘n Sewentienjarige meisie, Joe Gwan-soen, het dit op 1 Maart 1919 begin. Sy is later deur die Japannese bewind destyds in … Lees verder
Etiket: Francois Mitterand
Dan Roodt: Afrikaneridentiteit tydens die identitêre tydvak
In ‘n vorige rubriek het genoem hoe ek Frederik van Zyl Slabbert verafsku het, juis omdat hy so by Engelse gekruip het. Ek sou selfs verder gaan en verklaar dat enige Afrikaner se aantreklikheid negatief met Engelsheid korreleer. Daar is … Lees verder