Hoekom het ISIS Frankryk gekies?

Gewapende terroriste en selfmoordbommers het regoor Parys Vrydagnag toegeslaan om ‘n psigose van vrees onder miljoene inwoners te laat posvat.

President Francois Hollande het die aanvalle as ‘n ongekende terreurdaad, ‘n “oorlogsverklaring” beskryf.

Die Islamitiese staat het verantwoordelikheid vir die … Lees verder

Franse eer aan helde wat terreuraanval stuit

Frankryk se president, Francois Hollande, het Dinsdag die Legioen van Eer-medalje, Frankryk se hoogste eerbetoon, aan drie Amerikaners en ’n oud-Suid-Afrikaner toegeken.

Die vier mans het Vrydag ’n swaar gewapende man oorrompel en ontwapen wat gereed was om los te … Lees verder

VSA wil Franse bank met $10 miljard beboet

bnp-paribas-logoFrankryk se beleërde Sosialistiese regering veg tevergeefs teen die Verenigde State se voorneme om die grootste Franse bank, BNP Paribas, met $10 miljard (meer as R100 miljard) te beboet omdat die bank Amerikaanse sanksiewetgewing teen Iran sou oortree het.

Daar … Lees verder

Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet

‘n Onbekwame swart minister van justisie, Christiane Taubira, het haar pos in die geskommelde Franse kabinet onder die nuwe eerste minister, Manuel Valls, behou. Die kabinetskommeling ná die uiters swak vertoning deur die regerende Sosialistiese Party tydens die pas afgelope … Lees verder

Franse hoop om SA te beïndruk met anti-wit houding

Suid-Afrika en Frankryk sal tydens die linkse, Sosialistiese Franse president se besoek aan Suid-Afrika probeer om die stram verhouding tussen dié twee lande te verbeter.

President Jacob Zuma en Francoise Hollande vergader vandag in Pretoria. Die twee lande het verskillende … Lees verder