Frankryk: Fillon klop mededinger Juppé in ‘regse klimaat’

Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Juppé te klop.

Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Juppé, ‘n gematigde, met ‘n gerieflike voorsprong voorloop.

Na ‘n … Lees verder

Le Pen sien regdeur Amerikaanse oorlogsplanne

Die leier van Frankryk se opkomende Front National (FN), Marine Le Pen, het Brussel daarvan beskuldig dat hulle “Amerikaanse lakeie” is wat die EU-beleid in die Oekraïne betref.

Sy het Washington voorts beskuldig dat hulle probeer om ‘n “oorlog in … Lees verder