Universiteit van Transkei betaal studente ‘per ongeluk’ R14m, toe tref sy die winkels

‘n Diensverskaffer van die voormalige Universiteit van die Transkei, wat tans as die Walter Sisulu-universiteit bekendstaan, het vyf maande gelede “te veel nulle” by ‘n betaling vanuit die NFSAS-beursfonds gesit en R14 miljoen aan ‘n studente betaal. Die eintlike bedrag … Lees verder

Amazon maak Orwelliaanse fout

Nadat Amazon besef het dat twee George Orwell-boeke, Animal Farm en 1984, sonder die korrekte toestemming in elektroniese formaat uitgegee is, is die twee boeke nie net uit hul aanlynwinkel verwyder nie, maar ook van alle Kindle-apparate, wat deur eienaars

Lees verder