‘n Picasso-skildery, wat vermoedelik gesteel is, en ’n Romeinse beeld uit die tweede of derde eeu is in afsonderlike voorvalle teruggevind net voordat dit na New York versend sou word, is berig.
Die Carabinieri, die Italiaanse polisie, se kuns-eenheid het … Lees verder