Fossielversameling open na omstrede oproep deur premier

Die grootste fossielversameling op die Afrika-vasteland is in Johannesburg geopen. Die voormalige minister van Wetenskap en Tegnologie en huidige minister van Toerisme, Derek Hanekom het die opening waargeneem.

Fossiele soos die Taung-kind sal in die Phillip Tobias Primaat- en Homonied-fossiellaboratorium … Lees verder