Daar is baie goeie dinge uit die verlede wat sedert 1994 verswyg word; dinge waarvoor daar nie plek in die propaganda van die ANC-regime en sy meelopers is nie. Een daarvan is die Afrikaanse universiteite van weleer. Andersins is daar … Lees verder
Etiket: Fort Hare
Fort Hare studente staak vir meer geld
Swart studente by die Universiteit van Fort Hare weier om klasse by te woon totdat die bestuur gereageer het op hulle eise vir geld en voordele wat volgens hulle nie verlede jaar opgelos is nie.
Dit sluit in gratis beurse … Lees verder
Duur universiteite is ‘voortsetting van rassisme’
Die Departement van Hoër Onderwys sê hulle is bekommerd oor die hoë koste van tersiêre onderrig wat ‘n voortsetting van rassisme is.
‘n Woordvoerder sê hulle beplan om die klasgeld deur ‘n regsraamwerk te standardiseer, het RSG berig.
President Jacob … Lees verder
Anton van Niekerk lieg skaamteloos in Die Burger
Terwyl Anton van Niekerk, ‘n professor aan Stellenbosch, pedanties poog om “waarheid” te definieer en die “leuen” met verwysing na Sartre as ‘n morele probleem omskryf, vertel hy – volgens sy eie definisie – ‘n blatante leuen as hy sê… Lees verder
Jonathan Jansen se swart-wit ding
Donna Bryson is ‘n swart Amerikaanse joernalis wat ‘n aantal jare in Suid-Afrika gewerk het. Sy het ‘n boek geskryf wat veral oor die Universiteit Vrystaat (UV) handel: It’s a Black-White Thing (Cape Town: Tafelberg 2014, 172p, R185; Amazon Kindle … Lees verder
DA verbaas oor vyandigheid by Fort Hare
Die DA-leier Helen Zille het die ANC Jeugliga en die studenteorganisasie Sasco van intimidasie beskuldig ná haar toespraak by die Fort Hare Universiteit deur uitjouery en ‘n kragonderbreking onderbreek is.
Dit is nie duidelik wat die kragonderbreking veroorsaak het nie.… Lees verder