Segment D van die motormark was tradisioneel een van die grootste segmente. Motors soos die Toyota Camry en Opel Rekord van die tagtigs en negentigs het by die duisende verkoop. Dinge het effens verander met die koms van die veeldoelwaentjies … Lees verder
Etiket: Ford Fusion
Nuwe Ford Fusion bekendgestel
deur André Olivier
Die stylvolle en tegnologies gevorderde Ford Fusion is by die Johannesburgse Internasionale Motorskou (JIMS) aan die publiek bekendgestel. Met ‘n vars buite-ontwerp, ‘n stylvolle binneruim, ‘n nuwe hoë-doeltreffendheids- Ford EcoBoost-enjin, gemak en veiligheidstegnologie, sal die Fusion sy … Lees verder