Ford staak bedrywighede in Japan, Indonesië

Die Amerikaanse voertuigvervaardiger, Ford gaan sy bedrywighede in Japan en Indonesië opskort.

Ford sal uit Japan onttrek waar hulle al sedert 1974 ‘n teenwoordigheid gehad het, het Reuters vroeër berig uit Tokio nadat hulle ‘n e-pos van Asië se uitvoerende … Lees verder

‘Apartheidslagoffers’ kan nie van Ford, IBM eis sê hof

Sogenaamde slagoffers van apartheid in Suid-Afrika kan nie voortgaan met regsgedinge teen die motorvervaardiger, Ford en die rekenaarreus IBM, oor hulle destydse sakebedrywighede in Suid-Afrika nie.

Dié maatskappye het glo meegewerk om die destydse stelsel in stand te hou, volgens … Lees verder

Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal … Lees verder

Waarom Oom Kosie nie sukkel in Afrika nie

miltondeur Joseph Secrève

Dit is met ’n vreemde verbasing dat ek gelees het oor Naspers se hoofsweep Koos Bekker se enorme kapitaal. Soos hierdie artikel beweer het Bekker ’n neseiertjie van so 17 miljard rand vergaar. Dit is nou 17 … Lees verder

Veel opwinding by Frankfurtse motorskou

Die onlangse Duitse motorskou is die hoogtepunt van elke Europese vervaardiger se uitstalkas.

Dit verteenwoordig nie net die wêreld se grootste motorskou nie, maar ook een van die heel belangrikstes omdat die meeste Europese vervaardigers hier al hulle nuutste tegnologie … Lees verder