Mbeki se voedselplan nie goed ontvang

Die Landbousakekamer sê indien die regering sou probeer om pryse te beheer, sal die markte verwring word. Dit sal voedselproduksie belemmer.

Die uitvoerende hoof van die organisasie, doktor John Purchase, sê die regering moet meer besonderhede oor die beoogde agentskap … Lees verder