Marine Le Pen besoek Poetin

President Vladimir Poetin het met die leier van die Front National, Marine Le Pen, in die Kremlin Vrydag vergader, het Reuters berig, en aan “haar ‘n potensiële hupstoot vir haar veldtog oorhandig om die presidensiële verkiesing volgende maand in Frankryk … Lees verder

Hoekom doen Marine Le Pen so goed?

Gister het ‘n komitee van wetgewers in Brussel ‘n Franse regsversoek om die FN-leier van haar immuniteit te stroop oor twee gevalle van “laster” en “publikasie van gewelddadige beelde van die Islamitiese staat moorde” op Twitter oorweeg, het Bloomberg berig.… Lees verder

Frankryk se ‘verkiesing van onbekendes’ met Le Pen

Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. “Hierdie naweek was ‘n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,” sê Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander … Lees verder

Frankryk: Fillon klop mededinger Juppé in ‘regse klimaat’

Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Juppé te klop.

Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Juppé, ‘n gematigde, met ‘n gerieflike voorsprong voorloop.

Na ‘n … Lees verder

Marine praat Frexit!

Die leier Frankryk se regse Front National party, Marine Le Pen, het aan CNBC gesê Frankryk sal ‘n referendum uitroep om te bepaal of die land deel van die Europese Unie sal bly as haar party wen in 2017.

Sy … Lees verder

Le Pen glimlag breed na Macron toetree tot resies

Emmanuel Macron, voormalige minister van ekonomie onder die Franse Sosialistiese president François Hollande mik vir die Franse presidentskap, het hy Woensdag aangekondig.

Die voormalige Franse beleggingsbankier sal as ‘n onafhanklike kandidaat in 2017 se presidensiële verkiesing in Frankryk staan, want … Lees verder

Marine Le Pen looi Sarkozy se radikale Moslem-vriende

Die leier van FN Marine Le Pen sê sy is bewus daarvan dat Sarkozy weer probeer om haar “verregse” verkiesingsplatform te beset met allerlei geluide oor “radikale Islam” en swemdrag.

Le Pen sê egter die verskil tussen die beeld wat … Lees verder

Franse Nasionale Front lewer sterk vertoning

Frankryk se Nasionale Front, een van die magtigste regse politieke partye in Europa, het ‘n sterk vertoning teen pres. Francois Hollande se regerende sosialiste in die naweek se streeksverkiesings gelewer.

Die verkiesings word in 101 “departemente” gehou, wat portefeuljes soos … Lees verder

RSG-debat woed om Afrikanerstemme

Dreyer, Mulder en Roodt
Dreyer, Mulder en Roodt. Cobus Bester van RSG heel regs

‘n Verkiesingsdebat wat Woensdagoggend deur die Afrikaanse radiostasie RSG gereël is in aanloop tot 7 Mei, het groot belangstelling gaande gemaak.

Die drie genooide gaste was Dr Dan Roodt van … Lees verder

Nkandla-verslag teen BRICS gemik

Dr Dan Roodt
Dr Dan Roodt

Suid-Afrika se “veiligheidsgroepering”, wat die polisie, weermag, openbare werke en staatsveiligheid insluit, het Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela se bevinding oor Nkandla verwelkom.

Die “bevinding” is die jongste Anglo-Amerikaanse aanslag teen BRICS se invloed in Suid-Afrika en … Lees verder

Honderde mense sluit binne ure by Front Nasionaal aan

Embleem van die nuwe politieke party
Embleem van die nuwe politieke party

Honderde mense het by die nuwe politieke party, Front Nasionaal, aangesluit nadat die party se webwerf gistermiddag laat aanlyn verskyn het. Dít binne slegs enkele ure en sonder dat dit amptelik aangekondig is. Mnr. … Lees verder