Bloed aan Carina de Vries Papenfus se hande

Een ding wat my telkens opval van die vyandigheid teenoor Afrikaners en Boere wat deesdae hoogty in Suid-Afrika vier, is dat dit juis nié swartmense is wat ons so vyandiggesind is nie. President Zuma het byvoorbeeld op Geloftedag, tydens die … Lees verder

Nog Weskaapse plaaswerkers glo ‘mishandel’

Die plaaswerkersorganisasie, die Freedom Trust, sê hy gaan vandag nog drie vermeende slagoffers aan die media bekendstel wat op plase in die Wes-Kaap mishandel is, het RSG berig.

Die organisasie sê hy wil ook lig werp op die omstredenheid rondom … Lees verder

‘Ek sal Papenfus doodmaak’

Die polisie se woordvoerder, luitenant-kolonel André Traut, het gesê die polisie het geen rekords van dreigemente wat teen ene Carina Papenfus van die Freedom Trust of die Engelbrechts gerig is nie.

Papenfus, wat ‘n voormalige geestespasiënt van die Lentegeur Psigiatriese Lees verder

Papenfus: Flippie se eis sal voortgaan

Die regsverteenwoordiger vir Flippie Engelbrecht, wat as tiener na bewering deur ‘n boer van Ashton in die Wes-Kaap en sy plaasbestuurder aangerand is, het bekendgemaak dat die saak voortgaan.

Die boer, Johnny Burger het die week selfmoord gepleeg, maar Carina … Lees verder

Burger het kwaadwillige smeerveldtog teen hom veroordeel

Die wynboer van die Bredevallei wat pas oorlede is, Johnny Burger, se prokureur het vroeër die venyn van die ongetoetste en valse beskuldigings teen sy kliënt oor die beweerde aanranding van ‘n plaaswerker, Flippie Engelbrecht, skerp gekritiseer.

Dit wil voorkom … Lees verder

Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag

Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg.

Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar gelede aangerand het.

Die bestuurder van Rietvallei, Wilhelm Treurnicht is … Lees verder

Boer van aanranding beskuldig ná 5 jaar

‘n Wes-Kaapse boer wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tiener erg aangerand het, sal binnekort in die Ashton-streekhof verskyn, het The Star Maandag berig.

Flippie Engelbrecht was 15 jaar oud was toe hy en sy pa in Januarie 2008 … Lees verder