Cor Ehlers besin oor Afrikaner-selfbeskikking in sy boek, ‘n Heimat vir Afrikaners: Die tiende provinsie (Praag 9.02.2020). Hy wys op die agteruitgang van die land sedert 1994 en bied ‘n padkaart aan vir die voortbestaan van Afrikaners as … Lees verder
Etiket: Flip Buys
Dan Roodt: Volksmoord en terrorisme moet in SA beveg word
Die politiek in Suid-Afrika is nie baie gesofistikeerd nie. Sedert 1994 word daar baie hard gewerk om van ons “net nog ‘n Afrikaland” te maak, terwyl die politiek in slagspreuke rondom “apartheid” en “rassisme” verval het. Die linkse beweging in … Lees verder
Dan Roodt: Vir Soliforum is Afrikaners die vyand – nes FW se NP
In die politiek en die geskiedenis is dit soms nodig om terug te tree en die groter prentjie raak te sien. Elke dag verloor Afrikaners in dié land veld: treetjie vir treetjie retireer ons en verloor universiteite, skole, werksgeleenthede, plaasgrond, … Lees verder
Flip Buys van Solidariteit doen ‘n beroep op sy lede om te stem
Die Solidariteit Beweging het ʼn beroep op sy lede, ondersteuners en die breë gemeenskap gedoen om deel te neem aan die algemene verkiesing op 7 Mei 2014. Die Solidariteit Beweging bestaan onder meer uit drie lede-organisasies, naamlik die vakbond Solidariteit, … Lees verder
Afrikaners se Nongqawuses
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
In die jaar 1856, aan die Oosgrens, het ‘n jong Xhosa-vrou, Nongqawuse, water gaan skep langs ‘n rivier. Met haar terugkeer het sy haar oom vertel dat … Lees verder
Nog oor die Flip Buys/Lina Spies-debat
Dit is moeilik om te besluit wanneer ‘n mens genoeg van ‘n debat gehad het. Blykbaar is daar nog voldoende belangstelling in die Flip Buys/Lina Spies-debat. Dit gaan immers om belangrike Afrikanersake. Pieter Hunter van Hermanus se brief (Die Burger, … Lees verder
Die Flip Buys/Lina Spies-debat
Deur Leon Lemmer.
Lina Spies se brief oor Flip Buys se uitlatings oor Afrikaners is op 2 deser op Praag gepubliseer. Op 6 deser het Dan Roodt daarna in sy rubriek verwys. Pas het Ferdie du Preez van Bellville verdere … Lees verder
‘Uit die volksmond’
deur Willem de Jager, Sendai, Japan.
Sondag merk ek ‘n interessante ontwikkeling in die briewekolom van Rapport op.
In sy brief uit Suid-Korea, “Wat ‘n vriend het ons in FW”, reken Pieter Reynecke dat Afrikaners nou “skielik” vry is en … Lees verder
‘Rasvermenging skep geslagte lange probleme’
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Eintlik wou ek vandag oor iets heel anders geskryf het, oor die Dawid-en-Goliatstryd wat Afrikaners tans moet voer. Daar bestaan ten minste twee of drie Goliats … Lees verder
Lina Spies oor Flip Buys se Afrikaner
Ek het al kommentaar gelewer (Praag 8 Des) op Flip Buys se onlangse opmerkings oor die Afrikaner (Maroelamedia 4 Des). Die Burger en Beeld het heelwat later dit wys geag om Buys se teks te herpubliseer. Lina Spies het pas … Lees verder
Flip Buys en Beeld span nou saam om ‘rassis’-teerkwas te swaai
deur Dan Roodt
[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Hou van Dan Roodt se Facebookblad
Een van die absurdste ideologiese verskynsels is Afrikanerliberalisme. Terwyl die klassieke liberalisme van die negentiende eeu darem die bestaan van meer as een waarheid, meningsverskil en … Lees verder
Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
Flip Buys het op Maroelamedia.co.za ‘n politiek korrekte tirade teen dikwels denkbeeldige Afrikanerrassiste geloods. Sy tirade bevat elemente van waarheid, maar is meestal heeltemal verkeerd, en Buys … Lees verder
Flip Buys val ‘rassistiese Afrikaners’ aan
In ‘n meningsartikel op Maroelamedia loods Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, ‘n aanval op Afrikaners wat “rasse-argumente gebruik”. Hy vergelyk hulle met Julius Malema en sê:
… Lees verderMaar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en
Kulturele selfbeskikking eerste doelwit
Flip Buys (Beeld, 4 Junie) bied ‘n onbevredigende siening van Afrikanerselfbeskikking as ” ‘n soort strategiese risikobestuursplan” aan. Die Afrikaner-geskiedenis word egter deur ‘n vryheidstrewe gekenmerk: godsdiens-, handels- en kulturele vryheid.
Daar heers konsensus oor ons “foute van … Lees verder