Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk

Vatso Engelsman!

Vatso Soutie!

Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso … Lees verder

Duitse film ‘Barbara’ lewer subtiele kritiek op Westerse waardes

Nina Hoss in 'Barbara'
Nina Hoss in ‘Barbara’

Een van die mooiste films wat ek in ‘n lang tyd gesien het, is Barbara (2012) deur die Duitse regisseur Christian Pezhold. Die fliek het ‘n baie interessante gegewe, want dit speel rondom 1980 in die … Lees verder

Laaste inry in Suid-Afrika sluit

Velskoen-inry
Velskoen-inry

Die sluiting van die Menlyn Park-inryteater sal die einde van ‘n era beteken, want dit sal die laaste van sy soort in Suid-Afrika wees wat toemaak.

Bestuur sê tegniese probleme het gelei tot die besluit om die land se … Lees verder

SA-fliek weens kinderporno verbied

Michael Auret
Michael Auret

‘n Suid-Afrikaanse fliek oor ‘n onderwyser wat na ‘n leerling vry, is die eerste film wat ná 1994 in die land verbied is.

Die Sunday Times berig Of Good Report is die eerste fliek wat nie geklassifiseer is … Lees verder