Graderingsagentskap halveer SA se groeivooruitsigte

Die graderingsagentskap Fitch het Suid-Afrika se groeivooruitsigte vir 2017 gehalveer tot 0,6 persent weens die land se swak ekonomiese vertoning en voortgesette politieke veldtog teen president Zuma.

Fitch waarsku dat die beoogde verandering aan die wetgewing oor myneienaarskap dui op … Lees verder

Fitch behou Suid-Afrika se kredietgradering

Die Rand het tot sy beste vlak in vyf weke verstrek nadat die graderingsagentskap, Fitch Suid-Afrika se kredietgradering behou het.

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het teen R14,70 teen die dollar verhandel wat die beste sedert 4 Mei is.

Adjunk-president Cyril Ramaphosa … Lees verder

SA se kredietgradering onveranderd

Die kredietgraderingsagentskap, Standard and Poor’s het Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd gelaat. Die huidige gradering is BBB-minus met ‘n negatiewe vooruitsig.

Die agentskap het nogtans gewaarsku dat enige tekens van politieke omwenteling wat die ekonomiese beleid kan ondermyn, daartoe kan lei … Lees verder

Moody’s gradeer SA af van stabiel na negatief

President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody’s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie.

Moody’s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter gesê dat die uitkyk van stabiel na negatief … Lees verder

SA beweeg na rommelstatus

Die wêreld se twee grootste graderingsagentskappe sal na verwagting vandag hul jongste graderings van Suid-Afrika se soewereine skuldlas aankondig, het RSG berig.

‘n Afgradering deur Standard & Poor’s sal die land se kredietgradering tot onder beleggingsgraad – bekend as rommelstatus … Lees verder

Groot polisieteenwoordigheid na skietery by Medupi

Die polisie moes in groot getalle by die Marapong-lokasie in Ellisras (Lephalale) in Limpopo ontplooi word na ‘n skietvoorval.

Lede van die polisie se taktiese-reaksie-eenheid en ander polisiebeamptes patrolleer tans die gebied.

Twee konstruksiewerkers van Eskom se Medupi-kragstasie is gewond … Lees verder

Moody’s en Fitch verskil oor Naspers-gradering

Moody’s het Naspers se kredietgradering op Baa3 gehou en sy vooruitsigte as “stabiel” beskryf.

Naspers besit Media24, wat 50% van die aandele in Namibia Media Holdings (NMH) besit. NMH is die moedermaatskappy van Republikein, Namibian Sun, Allgemeine­ Zeitung en Newsprint … Lees verder

Graderingsagentskap gee SA banke opduim

African Bank se probleme is onwaarskynlik om ’n groot invloed op die groter Suid-Afrikaanse banke te hê, het die graderingsagentskap Fitch gesê.

Fitch se uitlatings kom slegs dae nadat ’n ander graderingsagent­skap die vier grootste Suid-Afrikaanse banke – Barclays Africa, … Lees verder

SA se afgradering net in VSA se belang

Die afgradering van Suid-Afrika deur graderingsagentskappe Standard & Poor’s en Fitch is ‘n bitter pil om te sluk, wat moontlik ernstige gevolge vir ons land inhou.

Uit my basiese kennis van onsmaaklike internasionale politiek, het ek toenemend skepties geword oor … Lees verder

Markte hou asem op vir SA se kredietgradering

spMarkte hou asem op in die aanloop tot die bekendmaking van die graderingsagentskap Standard&Poor se jongste graderingsvoortuitsigte vir Suid-Afrika, het RSG berig.

Die meeste ontleders verwag dat die kredietgradering afwaarts aangepas sal word teen die agtergrond van trae ekonomiese groei.… Lees verder

Gill Marcus probeer walgooi teen negatiewe gradering

marcusDie president van die Reserwebank, Gill Marcus, het gewaarsku dat die land self verantwoordelik is vir sy ekonomiese probleme.

Die Financial Times het Marcus geprys dat sy “eerlik” oor die ekonomiese malaise is wat Afrika se mees ontwikkelde land teister.… Lees verder

Transnet se kredietgradering verhoog

transnetTransnet se kredietgradering is deur die kredietgraderingsagentskap Fitch verhoog van BB Plus na BBB.

Die uitvoerende hoof van Transnet, Brian Molefe sê die opgradering bevestig die sukses van pogings om die maatskappy se sake en finansiële posisie te versterk.

Hy … Lees verder