Intelligensie-verslag wys dat Gordhan met Londense bankiers heul teen Zuma

Zuma se plan om van Pravin Gordhan ontslae te raak, is verwerp deur top ANC-leiers in twee vergaderings.

Volgens binne-inligting het sekretaris-generaal Gwede Mantashe, tesourier-generaal Zweli Mkhize en adjunk-president Cyril Ramaphosa Brian Molefe as plaasvervanger verwerp.

Zuma se plan om … Lees verder

Nene ‘bid’ dat Zuma nie Molefe in Gordhan se pos aanstel nie

Die voormalige minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het aan die vereniging van swart sekuriteite-en beleggingsberoepslui gesê hy bid dat President Jacob Zuma nie die minister van Finansies, Pravin Gordhan uit sy pos sal verwyder nie.

Nene het die hooftoespraak gelewer … Lees verder

Karel Combrinck: Goldman Sachs, die seekatvampier

Om die Goldman Sachs-leviatan bevredigend te beskryf sou al die biblioteke ter aarde beslaan, want daar is geen aspek van menslike aktiwiteit wat nie deur Goldman Sachs bestryk en bestier word nie. Daarom sal daar seker lesers wees wat hierdie … Lees verder

Valke gereed om Pravin Gordhan te vervolg

Pravin Gordhan, minister van finansies, gaan deur die Valke vervolg word, alhoewel dit steeds ontken word.

‘n Geheime “inligtingsnota” wat City Press gelek is, dui daarop dat senior regeringsamptenare ingelig is oor Gordhan se betrokkenheid by ‘n onwettige ondersoekeenheid binne … Lees verder

Pravin Gorhan weer minister van Finansies

Die eertydse minister van Finansies, Pravin Gordhan sal Maandagoggend om tienuur vir ‘n tweede keer in sy pos ingehuldig word.

Die huidige minister, David van Rooyen word na Gordhan se ou portefeulje, Samewerkende Regering en Tradisionele Sake verskuif.

Gordhan was … Lees verder

Zim wettig nog geldeenhede teen naderende geldkrisis

Die waarnemende goewerneur van die Zimbabwiese Reserwebank, Charity Dhliwayo
Die waarnemende goewerneur van die Zimbabwiese Reserwebank, Charity Dhliwayo

Volgens mediaberigte dreig ‘n nuwe geldkrisis in Zimbabwe met baie min likiditeit in die land. Daarom het die regering aangekondig dat nog ‘n viertal buitelandse valutas in die land toegelaat sal … Lees verder