Verlede jaar het ‘n boek oor ‘n uitsonderlike onderwerp verskyn, Pieter Duvenage (gebore in 1963) se Afrikaanse filosofie: perspektiewe en dialoë (Bloemfontein: Sun Press, 2016, 306p, R350). Die publikasie wek ‘n netjiese indruk, al kon die redigering en indeks beter … Lees verder
Etiket: filosofie
Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie
David Benatar (gebore in 1966) doseer wysbegeerte aan die Universiteit Kaapstad (UK). In 2006 het hy internasionaal bekendheid verwerf met sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence. Hierdie werk is as erg pessimisties … Lees verder
praag begin ‘meem’-veldtog om stereotipering van Afrikaners teen te werk
praag het ‘n ‘meem’-veldtog begin om die stereotipering en verguising van Afrikaners in die hoofstroommedia, veral Naspers, teen te werk. N.P. van Wyk Louw se foto sal saam met allerlei slagspreuke gebruik word met die gedagte dat dit viraal op … Lees verder