Aangebied deur Praag: ʼn Baanbrekerrolprent.

Die eerste reël van oorlewing is die rolprent wat hulle gesê het, nie kan gemaak word nie.

“Die bedryf het hekwagte opgestel om te sorg dat Afrikaanse films nie van die voorgeskrewe inhoud sal dwaal nie,” sê skrywer-regisseur Gustav Venter. … Lees verder

Duitse film ‘Barbara’ lewer subtiele kritiek op Westerse waardes

Een van die mooiste films wat ek in ‘n lang tyd gesien het, is Barbara (2012) deur die Duitse regisseur Christian Pezhold. Die fliek het ‘n baie interessante gegewe, want dit speel rondom 1980 in die DDR (kommunistiese Oos-Duitsland) af.… Lees verder

Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

Mandela se dood is tydens ‘n glansgeleentheid – die premiere van die rolprent Long walk to freedom – in Londen wat deur die Britse prins William en sy vrou Kate bygewoon is, aangekondig. Volgens berigte wat algemeen in die media … Lees verder