Vrygewige Obama ontmoet ook vloekende Duterte in Laos

President Barack Obama het wit-skuld-diplomasie en ‘n oop beursie probeer om Laos in Suid-Oos-Asië na Amerika se kant oor te wen, nadat dit by die G20-beraad geblyk het dat Rusland al hoe meer vriende in die streek maak.

Obama het … Lees verder

Filippynse president roer dwelmnes, VN

Altesaam 1 800 mense is in die Filippyne dood in dwelmverwante optrede, sedert pres. Rodrigo Duterte sewe weke gelede aan bewind gekom en ’n oorlog teen dwelms verklaar het.

Die hoof van die polisie, Ronald Dela Rosa, het gister ’n … Lees verder

Marcos-Aquino stryd woed in die Filippyne

Die Filippynse pres. Benigno Aquino, het kiesers dié week gewaar­sku om ’n einde te maak aan die merkwaardige­ politieke opgang van die familie van die ouddiktator, Ferdinand Marcos, 30 jaar ná ‘n populistiese opstand hom tot ’n val gebring het.… Lees verder

Leon Lemmer: Amy Chua oor ‘markoorheersende minderhede’

Amy Chua (gebore in 1962) is ‘n etniese Chinees en die dogter van ‘n Filippyn wat in Amerika studeer en ‘n hoogleraar in rekenaarwetenskap aan die Universiteit van Kalifornia te Berkeley geword het. Van jongs af het haar Chinese ouers … Lees verder

Verbod op Namibiese vleisuitvoer na bek-en-klouseer

Die departement van landbou in die Filippyne het ’n tydelike verbod op die invoer van enige lewendehawe of -produkte uit Namibië geplaas, het die Republikein berig.

Die verbod volg na ‘n kennisgewing deur die Internasionale Organisasie vir Dieregesondheid (OIE) oor … Lees verder

Westerse hulp stroom in na Filippynse supertifoon

filippyneHulp na die Filippyne uit die Weste stroom in nadat die omvang van die verwoesting wat deur die supertifoon, Haiyan gesaai is, bekend geraak het. Die Filippyne is oorwegend Rooms Katoliek en is deel van die wêreldwye Rooms-Katolieke Kerk.Lees verder