Fotoverhaal: Op soek na Jacques Derrida

1. Le programme
Dít wat hier volg, is nie gegrond op die werklikheid nie. Dit is geen ironiese, wysneusige stelling nie, maar bloot ’n apologie. Ook moet ek om verskoning vra vir die gebruik, vir die misbruik, van Monsieur Derrida … Lees verder

Bodem II, 21: Die motorfietsbobbejaan

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 20.

Hoe is dit dan dat ons om die reghoekige gate staan en na die lang liggame daarin kyk en genoop voel om ʼn … Lees verder

Bodem II, 20: Die langgate

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 19.

Nie een van ons het regtig geweet wat die protokol vir ʼn tuisgemaakte begrafnis is nie. Uiteindelik het ons maar, dink ek, dat … Lees verder

Bodem II, 17: Die speelgrond

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 16.

Alle normale seuns hou van oorlogspeletjies. Ek het moderne vrouens geken wat verseg het om vir hulle kleuterseuntjies speelgoedgewere te koop en hulle … Lees verder

Bodem boek II, 16: Die vrees

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 15.

Dink mooi voor jy vir ʼn stukkie grond baklei. Bepaal die waarde daarvan; die werklike en emosionele en toekomstige waarde. Probeer meet wat … Lees verder

Bodem boek II, 15: Die knerspunt

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 14.

Dit staan bekend as direkte vuur. Dit is waarvoor vuurwapens ontwerp is: Om onder gewone omstandighede te skiet wat jy kan sien. As … Lees verder

Bodem boek II, 13: Die boerpot

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 12.

Die wagte, Reginald en Tabitha, en drie van die motorfietsers het binne minute teruggekeer, kwetterend soos vinke, grootoog en opgewonde, met ʼn 12,5-kilogramsak … Lees verder

Bodem boek II, 12: Die lys

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 11.

Die Volkswagen se enjin verstil en vier van die insittendes klim met stywe, bewerige bene af. Ylbaard, wat die kar bestuur het, gaan … Lees verder

Bodem boek II, 11: Die bres

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 10.

ʼn Wag verskyn aan die anderkant van die hek, behoedsaam, mik-mik soos ʼn koedoekoei by ʼn watergat. Hy is gewapen, nie met ʼn … Lees verder

Bodem boek II, 10: Die Walpürgisnacht

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 9.

Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM!

Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM!

Die tema van La Forza del Destino se ouverture wat Joachim neurie, weergalm in my binnekant.

Tarara-RAM!—tarara-RAM!—-tarara-RA!-ra-ra-RAMM!

Die Merk Vier skommel, … Lees verder

Bodem boek II, 9: Die uittog

bodemII‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 8.

Die Suid-Afrikaanse Verkenningsvoertuig Merk IV het met onderskeiding in Noord-Afrika gedien waar dit hoofsaaklik deur Suid-Afrikaanse plaasseuns aangewend is, en hierdie willewragtags het … Lees verder